Job 23:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En hy het een gedagte, en wie kan hom teëstaan?+En sy siel het ’n begeerte, en hy sal dit volbring.+ Psalm 33:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Die raad van Jehovah sal tot onbepaalde tyd standhou;+Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.+ Psalm 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+
13 En hy het een gedagte, en wie kan hom teëstaan?+En sy siel het ’n begeerte, en hy sal dit volbring.+
11 Die raad van Jehovah sal tot onbepaalde tyd standhou;+Die gedagtes van sy hart is van geslag tot geslag.+
5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+