-
Deuteronomium 28:61Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
61 Ook enige siekte en enige plaag wat nie in die boek van hierdie wet geskryf is nie, dié sal Jehovah oor jou bring totdat jy verdelg is.
-
-
Jeremia 34:17Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
17 “Daarom, só het Jehovah gesê: ‘Julle het my nie gehoorsaam deur aan te hou om vrylating uit te roep,+ elkeen vir sy broer en elkeen vir sy metgesel nie. Kyk, ek roep vir julle ’n vrylating uit’,+ is die woord van Jehovah, ‘om aan die swaard,+ aan die pes+ en aan die hongersnood+ oorgegee te word, en ek sal julle beslis ’n voorwerp van bewing maak vir al die koninkryke van die aarde.+
-