Levitikus 26:34 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 34 “‘In dié tyd sal die land sy sabbatte afbetaal, al die dae dat dit woes lê, terwyl julle in die land van julle vyande is. Dan sal die land sabbat hou, aangesien dit sy sabbatte moet terugbetaal.+ Galasiërs 6:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+ Jakobus 2:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.
34 “‘In dié tyd sal die land sy sabbatte afbetaal, al die dae dat dit woes lê, terwyl julle in die land van julle vyande is. Dan sal die land sabbat hou, aangesien dit sy sabbatte moet terugbetaal.+
7 Moenie mislei word nie:+ God laat hom nie bespot nie.+ Want wat ’n mens saai, dit sal hy ook maai;+
13 Want wie nie barmhartigheid beoefen nie, sal sy oordeel sonder barmhartigheid kry.+ Barmhartigheid verbly hom triomfantlik oor die oordeel.