5 “Só het Jehovah, die God van Israel, gesê: ‘Soos hierdie goeie vye, so sal ek die ballinge van Juda, wat ek uit hierdie plek na die land van die Galdeërs sal wegstuur,+ ten goede aansien.+
10 Krimp ineen van pyn en breek los, o dogter van Sion, soos ’n vrou wat geboorte gee,+ want nou sal jy uit ’n stad wegtrek, en jy sal in die veld moet bly.+ En jy sal tot by Babilon moet kom.+ Daar sal jy verlos word.+ Daar sal Jehovah jou uit die palm van jou vyande terugkoop.+