12 “Só het Jehovah van die leërs gesê: ‘In hierdie woeste plek, sonder mens en mak dier,+ en in al sy stede sal weer die weiveld van die herders wees wat die kudde laat lê.’+
10 En ek sal mense op julle vermenigvuldig, die hele huis van Israel, hulle almal,+ en die stede sal bewoon word+ en die verwoeste plekke sal herbou word.+