Efesiërs 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank op die aarde mag bly.”+ Kolossense 3:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Kinders, wees in alles aan julle ouers gehoorsaam,+ want dit is welbehaaglik in die Here.