15 Maar hy het uiteindelik teen hom in opstand gekom+ deur sy boodskappers na Egipte te stuur, sodat dié hom perde+ en baie manskappe sou gee. Sal hy suksesvol wees? Sal hy ontkom, hy wat hierdie dinge doen en wat ’n verbond verbreek het? En sal hy werklik ontkom?’+