Spreuke 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 ’n Valse getuie sal nie ongestraf bly nie,+ en hy wat leuens uitstrooi, sal nie ontkom nie.+ Jeremia 32:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 en Sedekiʹa, die koning van Juda, sal nie uit die hand van die Galdeërs ontkom nie, want hy sal vir seker in die hand van die koning van Babilon gegee word, met wie se mond sy mond sal praat en wie se oë sy oë sal sien”’;+
4 en Sedekiʹa, die koning van Juda, sal nie uit die hand van die Galdeërs ontkom nie, want hy sal vir seker in die hand van die koning van Babilon gegee word, met wie se mond sy mond sal praat en wie se oë sy oë sal sien”’;+