Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 1:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 Julle land is ’n woesteny,+ julle stede is met vuur verbrand;+ julle grond—reg voor julle word dit deur vreemdelinge+ verteer,+ en die verwoesting is soos ’n omverwerping deur vreemdelinge.+

  • Jesaja 5:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 In my ore het Jehovah van die leërs gesweer dat baie huise, hoewel groot en goed, ’n algehele voorwerp van verbasing sal word, sonder bewoner.+

  • Jesaja 6:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+

  • Jeremia 2:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Teen hom brul jong maanhaarleeus;+ hulle het hulle stem laat hoor.+ En hulle het sy land ’n voorwerp van verbasing gemaak. Sy stede is aan die brand gesteek, sodat daar geen inwoner is nie.+

  • Jeremia 9:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 En ek sal Jerusalem kliphope maak,+ die lêplek van jakkalse;+ en die stede van Juda sal ek ’n verlate woesteny maak, sonder inwoner.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel