1 Samuel 26:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Abiʹsai het toe vir Dawid gesê: “God het vandag u vyand in u hand oorgelewer.+ En laat ek hom dan nou asseblief net een keer met die spies teen die grond vaspen, en ek sal dit nie twee keer aan hom doen nie.”
8 Abiʹsai het toe vir Dawid gesê: “God het vandag u vyand in u hand oorgelewer.+ En laat ek hom dan nou asseblief net een keer met die spies teen die grond vaspen, en ek sal dit nie twee keer aan hom doen nie.”