Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 25:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Toe al die hoofde van die krygsmag,+ hulle en hulle manne, hoor dat die koning van Babilon Gedalʹja aangestel het, het hulle onmiddellik na Gedalʹja toe gekom in Mispa,+ naamlik Isʹmael, die seun van Netanʹja, en Joʹhanan, die seun van Kareʹag, en Seraʹja, die seun van Tanʹhumet, die Netofatiet, en Jaäsanʹja, die seun van die Maägatiet, hulle en hulle manne.

  • Jeremia 40:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hulle het vir hom gesê: “Weet u glad nie dat Baʹälis, die koning van die kinders van Ammon,+ Isʹmael,+ die seun van Netanʹja,+ gestuur het om die hand aan u siel te slaan nie?” Maar Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, het hulle nie geglo nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2024)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel