Spreuke 21:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Vermetele, aanmatigende grootprater is die naam van die een wat in ’n opwelling van vermetelheid optree.+ Spreuke 29:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Het jy ’n man gesien wat haastig is met sy woorde?+ Daar is meer hoop vir ’n sot as vir hom.+
24 Vermetele, aanmatigende grootprater is die naam van die een wat in ’n opwelling van vermetelheid optree.+