Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 en sodat jy jou oë nie na die hemel opslaan en inderdaad die son en die maan en die sterre, die hele leër van die hemel, sien en verlei word en jou voor hulle neerbuig en hulle dien nie,+ dinge wat Jehovah jou God aan al die volke onder die ganse hemel toebedeel het.+

  • Deuteronomium 17:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 en hy ander gode gaan aanbid en hom voor hulle of voor die son of die maan of die hele leër van die hemel neerbuig,+ iets wat ek nie beveel het nie,+

  • Jeremia 44:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “En het ons—toe ons vir die ‘koningin van die hemel’ offerrook laat opgaan het+ en geneig was om vir haar drankoffers uit te giet+—sonder om ons mans te vra vir haar offerkoeke gemaak, om ’n beeld van haar te maak en vir haar drankoffers uit te giet?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel