Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 4:1

Kruisverwysings

  • +Le 18:5; Ese 20:11; Ro 10:5

Deuteronomium 4:2

Kruisverwysings

  • +De 12:32; Jos 1:7; Spr 30:6; Op 22:18

Deuteronomium 4:3

Kruisverwysings

  • +Nu 25:3; Jos 22:17; Ps 106:28; Ho 9:10; 1Kor 10:7
  • +Nu 25:5, 9; 1Kor 10:8

Deuteronomium 4:4

Kruisverwysings

  • +De 10:20; 13:4; Jos 22:5

Deuteronomium 4:5

Kruisverwysings

  • +Le 10:11; 26:46; Nu 30:16
  • +Le 25:18; Nu 36:13; De 6:1

Deuteronomium 4:6

Kruisverwysings

  • +1Kn 2:3; Ps 19:7; 107:43; 111:10; 119:98; Spr 10:8; Jer 8:9
  • +Ps 119:100; Spr 4:7
  • +1Kn 4:34; 10:7; Da 1:20

Deuteronomium 4:7

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:23
  • +Eks 25:8; Le 26:12; De 5:26; Ps 46:1; 145:18

Deuteronomium 4:8

Kruisverwysings

  • +Ps 78:5; 147:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2002/6/1, bl. 14-15

    1992/7/1, bl. 11-12

Deuteronomium 4:9

Kruisverwysings

  • +Spr 4:23; 19:16
  • +Spr 4:21
  • +Spr 3:1; 7:1; Heb 2:1
  • +Ge 18:19; De 6:7; Ps 78:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/6/1, bl. 29-30

    Bedieningskool, bl. 20

Deuteronomium 4:10

Kruisverwysings

  • +De 5:2
  • +Eks 19:9; Heb 12:25
  • +Eks 20:20; De 5:29; 1Sa 12:24; Lu 1:50
  • +Spr 22:6; Ef 6:4

Deuteronomium 4:11

Kruisverwysings

  • +Eks 19:18; De 5:23; Heb 12:18

Deuteronomium 4:12

Kruisverwysings

  • +De 9:10; 10:4
  • +De 4:15; Jes 40:18; Joh 1:18; 4:24
  • +Eks 20:22; Heb 12:19

Deuteronomium 4:13

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5; De 5:2; 9:9; Heb 9:20
  • +Eks 20:1; 34:28; De 10:4
  • +Eks 24:12; 31:18; 32:19; 34:1

Deuteronomium 4:14

Kruisverwysings

  • +Ps 105:44

Deuteronomium 4:15

Kruisverwysings

  • +De 6:24; Jos 23:11
  • +De 4:12

Deuteronomium 4:16

Kruisverwysings

  • +Eks 32:7
  • +Eks 20:4; De 27:15; Jes 40:18; Han 17:29; 1Kor 10:14

Deuteronomium 4:17

Kruisverwysings

  • +Ro 1:23
  • +De 5:8

Deuteronomium 4:18

Kruisverwysings

  • +1Sa 5:4

Deuteronomium 4:19

Kruisverwysings

  • +De 17:3; 2Kn 17:16; Jer 8:2; Ese 8:16; Sef 1:5; Han 7:43
  • +Ps 136:7; Jer 31:35

Deuteronomium 4:20

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:51; Jer 11:4
  • +Eks 19:5; De 9:26; 1Kn 8:53; Ps 135:4

Deuteronomium 4:21

Kruisverwysings

  • +Nu 20:12; De 3:26
  • +De 31:2; Ps 106:32

Deuteronomium 4:22

Kruisverwysings

  • +De 3:27

Deuteronomium 4:23

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5; 24:3
  • +Eks 20:4; De 4:16; 1Kor 10:14

Deuteronomium 4:24

Kruisverwysings

  • +Eks 24:17; De 9:3; Heb 12:29
  • +Eks 20:5; 34:14; Nu 25:11; Jos 24:19; Na 1:2; Lu 10:27

Deuteronomium 4:25

Kruisverwysings

  • +Eks 32:7; De 4:16
  • +Rig 18:30; 2Kn 17:16; 21:7; Jes 42:8
  • +2Kn 17:17

Deuteronomium 4:26

Kruisverwysings

  • +De 30:19; 31:28; Jes 1:2
  • +Le 18:28; 26:32; De 29:28; Jos 23:16; Jes 24:1

Deuteronomium 4:27

Kruisverwysings

  • +De 28:64; Ne 1:8; Ese 12:15
  • +De 28:62

Deuteronomium 4:28

Kruisverwysings

  • +Jer 16:13; Ese 20:39
  • +De 28:36; Ese 20:32
  • +Ps 115:5; 135:16; Jes 44:9; Op 9:20

Deuteronomium 4:29

Kruisverwysings

  • +De 30:10; 2Kr 15:4, 15
  • +De 30:2; 1Kn 8:48; Jer 29:13; Jl 2:12

Deuteronomium 4:30

Kruisverwysings

  • +De 30:10; 2Kr 33:13; Ne 1:9
  • +Jer 7:23

Deuteronomium 4:31

Kruisverwysings

  • +Eks 34:6; De 30:3; 2Kr 30:9; Ne 9:31; Ps 86:15; Jes 54:7; 55:7; 2Kor 1:3
  • +Le 26:42; Ps 105:8; Lu 1:72

Deuteronomium 4:32

Kruisverwysings

  • +Ps 44:1
  • +Ge 2:7
  • +Eks 15:11

Deuteronomium 4:33

Kruisverwysings

  • +De 5:26

Deuteronomium 4:34

Kruisverwysings

  • +De 7:19
  • +Eks 7:3
  • +Ps 105:27
  • +Eks 15:3
  • +Eks 13:3; De 6:21
  • +Eks 6:6
  • +De 26:8; Ps 78:49; Jer 32:21

Deuteronomium 4:35

Kruisverwysings

  • +Eks 3:14; 6:7; 1Kn 18:37; 2Kn 19:19; Ps 83:18
  • +Eks 15:11; De 32:39; 1Sa 2:2; Jes 45:18; Mr 12:32

Deuteronomium 4:36

Kruisverwysings

  • +Eks 19:18; 20:22; De 4:12, 15, 33; Ne 9:13; Heb 12:18, 25

Deuteronomium 4:37

Kruisverwysings

  • +De 10:15; Ps 105:6
  • +Eks 13:14; Jer 32:21

Deuteronomium 4:38

Kruisverwysings

  • +Eks 23:28; De 7:1; 9:1; Jos 3:10; Ps 44:2

Deuteronomium 4:39

Kruisverwysings

  • +Jos 2:11; 2Kr 20:6; Ps 135:6; Da 4:35
  • +De 4:35; Jes 44:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 4

Deuteronomium 4:40

Kruisverwysings

  • +De 4:5
  • +De 5:16
  • +Ge 48:4

Deuteronomium 4:41

Kruisverwysings

  • +Nu 35:14

Deuteronomium 4:42

Kruisverwysings

  • +Nu 35:11, 22
  • +De 19:4
  • +Nu 35:25

Deuteronomium 4:43

Kruisverwysings

  • +Jos 21:36
  • +Jos 21:38
  • +Jos 21:27
  • +Jos 20:8

Deuteronomium 4:44

Kruisverwysings

  • +De 17:18; 27:3; Mal 4:4; Joh 1:17; Ga 3:24

Deuteronomium 4:45

Kruisverwysings

  • +De 6:17; 1Kn 2:3
  • +Le 26:46; De 4:1
  • +Le 18:5; De 4:5; Ne 9:13; Ps 119:164; Ese 20:11

Deuteronomium 4:46

Kruisverwysings

  • +De 1:5; 3:29
  • +Nu 21:26
  • +Nu 21:24

Deuteronomium 4:47

Kruisverwysings

  • +Nu 21:33; De 3:4; 29:7

Deuteronomium 4:48

Kruisverwysings

  • +De 2:36; 3:12
  • +De 3:9; Jos 11:3

Deuteronomium 4:49

Kruisverwysings

  • +De 1:7; Jos 12:3
  • +Ge 14:3; De 3:17
  • +De 34:1

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 4:1Le 18:5; Ese 20:11; Ro 10:5
Deut. 4:2De 12:32; Jos 1:7; Spr 30:6; Op 22:18
Deut. 4:3Nu 25:3; Jos 22:17; Ps 106:28; Ho 9:10; 1Kor 10:7
Deut. 4:3Nu 25:5, 9; 1Kor 10:8
Deut. 4:4De 10:20; 13:4; Jos 22:5
Deut. 4:5Le 10:11; 26:46; Nu 30:16
Deut. 4:5Le 25:18; Nu 36:13; De 6:1
Deut. 4:61Kn 2:3; Ps 19:7; 107:43; 111:10; 119:98; Spr 10:8; Jer 8:9
Deut. 4:6Ps 119:100; Spr 4:7
Deut. 4:61Kn 4:34; 10:7; Da 1:20
Deut. 4:72Sa 7:23
Deut. 4:7Eks 25:8; Le 26:12; De 5:26; Ps 46:1; 145:18
Deut. 4:8Ps 78:5; 147:19
Deut. 4:9Spr 4:23; 19:16
Deut. 4:9Spr 4:21
Deut. 4:9Spr 3:1; 7:1; Heb 2:1
Deut. 4:9Ge 18:19; De 6:7; Ps 78:5
Deut. 4:10De 5:2
Deut. 4:10Eks 19:9; Heb 12:25
Deut. 4:10Eks 20:20; De 5:29; 1Sa 12:24; Lu 1:50
Deut. 4:10Spr 22:6; Ef 6:4
Deut. 4:11Eks 19:18; De 5:23; Heb 12:18
Deut. 4:12De 9:10; 10:4
Deut. 4:12De 4:15; Jes 40:18; Joh 1:18; 4:24
Deut. 4:12Eks 20:22; Heb 12:19
Deut. 4:13Eks 19:5; De 5:2; 9:9; Heb 9:20
Deut. 4:13Eks 20:1; 34:28; De 10:4
Deut. 4:13Eks 24:12; 31:18; 32:19; 34:1
Deut. 4:14Ps 105:44
Deut. 4:15De 6:24; Jos 23:11
Deut. 4:15De 4:12
Deut. 4:16Eks 32:7
Deut. 4:16Eks 20:4; De 27:15; Jes 40:18; Han 17:29; 1Kor 10:14
Deut. 4:17Ro 1:23
Deut. 4:17De 5:8
Deut. 4:181Sa 5:4
Deut. 4:19De 17:3; 2Kn 17:16; Jer 8:2; Ese 8:16; Sef 1:5; Han 7:43
Deut. 4:19Ps 136:7; Jer 31:35
Deut. 4:201Kn 8:51; Jer 11:4
Deut. 4:20Eks 19:5; De 9:26; 1Kn 8:53; Ps 135:4
Deut. 4:21Nu 20:12; De 3:26
Deut. 4:21De 31:2; Ps 106:32
Deut. 4:22De 3:27
Deut. 4:23Eks 19:5; 24:3
Deut. 4:23Eks 20:4; De 4:16; 1Kor 10:14
Deut. 4:24Eks 24:17; De 9:3; Heb 12:29
Deut. 4:24Eks 20:5; 34:14; Nu 25:11; Jos 24:19; Na 1:2; Lu 10:27
Deut. 4:25Eks 32:7; De 4:16
Deut. 4:25Rig 18:30; 2Kn 17:16; 21:7; Jes 42:8
Deut. 4:252Kn 17:17
Deut. 4:26De 30:19; 31:28; Jes 1:2
Deut. 4:26Le 18:28; 26:32; De 29:28; Jos 23:16; Jes 24:1
Deut. 4:27De 28:64; Ne 1:8; Ese 12:15
Deut. 4:27De 28:62
Deut. 4:28Jer 16:13; Ese 20:39
Deut. 4:28De 28:36; Ese 20:32
Deut. 4:28Ps 115:5; 135:16; Jes 44:9; Op 9:20
Deut. 4:29De 30:10; 2Kr 15:4, 15
Deut. 4:29De 30:2; 1Kn 8:48; Jer 29:13; Jl 2:12
Deut. 4:30De 30:10; 2Kr 33:13; Ne 1:9
Deut. 4:30Jer 7:23
Deut. 4:31Eks 34:6; De 30:3; 2Kr 30:9; Ne 9:31; Ps 86:15; Jes 54:7; 55:7; 2Kor 1:3
Deut. 4:31Le 26:42; Ps 105:8; Lu 1:72
Deut. 4:32Ps 44:1
Deut. 4:32Ge 2:7
Deut. 4:32Eks 15:11
Deut. 4:33De 5:26
Deut. 4:34De 7:19
Deut. 4:34Eks 7:3
Deut. 4:34Ps 105:27
Deut. 4:34Eks 15:3
Deut. 4:34Eks 13:3; De 6:21
Deut. 4:34Eks 6:6
Deut. 4:34De 26:8; Ps 78:49; Jer 32:21
Deut. 4:35Eks 3:14; 6:7; 1Kn 18:37; 2Kn 19:19; Ps 83:18
Deut. 4:35Eks 15:11; De 32:39; 1Sa 2:2; Jes 45:18; Mr 12:32
Deut. 4:36Eks 19:18; 20:22; De 4:12, 15, 33; Ne 9:13; Heb 12:18, 25
Deut. 4:37De 10:15; Ps 105:6
Deut. 4:37Eks 13:14; Jer 32:21
Deut. 4:38Eks 23:28; De 7:1; 9:1; Jos 3:10; Ps 44:2
Deut. 4:39Jos 2:11; 2Kr 20:6; Ps 135:6; Da 4:35
Deut. 4:39De 4:35; Jes 44:6
Deut. 4:40De 4:5
Deut. 4:40De 5:16
Deut. 4:40Ge 48:4
Deut. 4:41Nu 35:14
Deut. 4:42Nu 35:11, 22
Deut. 4:42De 19:4
Deut. 4:42Nu 35:25
Deut. 4:43Jos 21:36
Deut. 4:43Jos 21:38
Deut. 4:43Jos 21:27
Deut. 4:43Jos 20:8
Deut. 4:44De 17:18; 27:3; Mal 4:4; Joh 1:17; Ga 3:24
Deut. 4:45De 6:17; 1Kn 2:3
Deut. 4:45Le 26:46; De 4:1
Deut. 4:45Le 18:5; De 4:5; Ne 9:13; Ps 119:164; Ese 20:11
Deut. 4:46De 1:5; 3:29
Deut. 4:46Nu 21:26
Deut. 4:46Nu 21:24
Deut. 4:47Nu 21:33; De 3:4; 29:7
Deut. 4:48De 2:36; 3:12
Deut. 4:48De 3:9; Jos 11:3
Deut. 4:49De 1:7; Jos 12:3
Deut. 4:49Ge 14:3; De 3:17
Deut. 4:49De 34:1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
  • 35
  • 36
  • 37
  • 38
  • 39
  • 40
  • 41
  • 42
  • 43
  • 44
  • 45
  • 46
  • 47
  • 48
  • 49
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 4:1-49

Deuteronomium

4 “Luister dan nou, o Israel, na die voorskrifte en die regterlike beslissings wat ek julle leer om na te kom, sodat julle kan lewe+ en inderdaad kan ingaan en die land in besit kan neem wat Jehovah, die God van julle voorvaders, aan julle gee. 2 Julle mag niks byvoeg by die woord wat ek julle beveel nie, en ook mag julle niks daarvan wegneem nie,+ sodat julle die gebooie van Jehovah julle God kan onderhou wat ek julle beveel.

3 “Julle eie oë het gesien wat Jehovah in die geval van die Baäl van Peor+ gedoen het, dat elke man wat agter die Baäl van Peor aan geloop het, deur Jehovah jou God onder jou uit verdelg is.+ 4 Maar julle wat Jehovah julle God aankleef,+ lewe vandag nog almal. 5 Kyk, ek het julle voorskrifte+ en regterlike beslissings geleer,+ net soos Jehovah my God my beveel het, sodat julle so kan doen in die land waarheen julle gaan om dit in besit te neem. 6 En julle moet dit onderhou en dit nakom, want dit is wysheid+ en begrip+ van julle kant voor die oë van die volke wat van al hierdie voorskrifte sal hoor, en hulle sal beslis sê: ‘Hierdie groot nasie is ongetwyfeld ’n wyse volk met begrip.’+ 7 Want watter groot nasie+ het gode wat so naby hulle is soos Jehovah ons God elke keer wanneer ons hom aanroep?+ 8 En watter groot nasie het sulke regverdige voorskrifte en regterlike beslissings soos hierdie hele wet wat ek julle vandag voorhou?+

9 “Let op jouself en gee goed ag op jou siel,+ sodat jy nie die dinge vergeet wat jou oë gesien het nie+ en sodat dit al die dae van jou lewe nie uit jou hart wyk nie;+ en jy moet dit aan jou kinders en aan jou kleinkinders bekend maak,+ 10 die dag waarop jy voor Jehovah jou God in Horeb gestaan het,+ toe Jehovah vir my gesê het: ‘Laat die volk voor my bymekaarkom sodat ek hulle my woorde kan laat hoor,+ sodat hulle kan leer om my te vrees+ al die dae dat hulle op die aarde lewe en sodat hulle hulle kinders kan leer.’+

11 “Toe het julle nader gekom en aan die voet van die berg gaan staan, en die berg het met vuur gebrand tot in die middel van die hemel; daar was duisternis, wolke en dik donkerheid.+ 12 En Jehovah het uit die vuur met julle begin praat.+ Die geluid van woorde het julle gehoor, maar geen gedaante+ gesien nie—net ’n stem.+ 13 En hy het aan julle sy verbond meegedeel,+ wat hy julle beveel het om te doen, die Tien Woorde,+ waarna hy dit op twee kliptafels geskryf het.+ 14 En Jehovah het my in dié tyd beveel om julle voorskrifte en regterlike beslissings te leer, sodat julle dit kan nakom in die land waarheen julle oortrek om dit in besit te neem.+

15 “En julle moet goed op julle siel let,+ want julle het geen gedaante gesien+ op die dag toe Jehovah in Horeb uit die vuur met julle gepraat het nie, 16 sodat julle nie verderflik handel+ en werklik vir julle ’n gesnede beeld maak nie, die gedaante van enige simbool, die afbeelding van ’n man of ’n vrou,+ 17 die afbeelding van enige dier wat op die aarde is,+ die afbeelding van enige gevleuelde voël wat in die hemel vlieg,+ 18 die afbeelding van enigiets wat op die aarde kruip, die afbeelding van enige vis+ wat in die waters onder die aarde is; 19 en sodat jy jou oë nie na die hemel opslaan en inderdaad die son en die maan en die sterre, die hele leër van die hemel, sien en verlei word en jou voor hulle neerbuig en hulle dien nie,+ dinge wat Jehovah jou God aan al die volke onder die ganse hemel toebedeel het.+ 20 Maar Jehovah het júlle geneem sodat hy julle uit die ystersmeltoond,+ uit Egipte, kon uitlei, om vir hom ’n volk as sy persoonlike eiendom+ te word soos dit vandag is.

21 “En Jehovah het weens julle vertoornd geword op my,+ sodat hy gesweer het dat ek nie deur die Jordaan sou trek of die goeie land sou ingaan wat Jehovah jou God jou as ’n erfdeel gee nie.+ 22 Want ek sterf in hierdie land.+ Ek trek nie deur die Jordaan nie, maar julle trek daardeur, en julle moet hierdie goeie land in besit neem. 23 Let op julleself dat julle die verbond van Jehovah julle God wat hy met julle gesluit het,+ nie vergeet nie en dat julle vir julle geen gesnede beeld maak nie, die gedaante van enigiets waaromtrent Jehovah jou God jou beveel het.+ 24 Want Jehovah jou God is ’n verterende vuur,+ ’n God wat uitsluitlike toegewydheid eis.+

25 “As jy die vader word van kinders en kleinkinders en julle lank in die land gewoon het en verderflik handel+ en ’n gesnede beeld maak,+ ’n gedaante van enigiets, en kwaad doen in die oë van Jehovah jou God+ om hom aanstoot te gee, 26 dan neem ek vandag die hemel en die aarde as getuies teen julle+ dat julle sekerlik gou uit die land sal vergaan waarheen julle deur die Jordaan trek om dit in besit te neem. Julle sal julle dae daarin nie verleng nie, want julle sal sekerlik verdelg word.+ 27 En Jehovah sal julle beslis onder die volke verstrooi,+ en van julle sal daar inderdaad min oorbly+ onder die nasies waarheen Jehovah julle sal verdryf. 28 En daar sal julle gode moet dien,+ die werk van mensehande, hout en klip,+ wat nie kan sien of hoor of eet of ruik nie.+

29 “As julle daarvandaan Jehovah jou God soek, sal jy hom beslis ook vind,+ want jy sal met jou hele hart en met jou hele siel na hom vra.+ 30 Wanneer jy in groot nood verkeer en al hierdie woorde jou aan die einde van die dae oorgekom het, dan sal jy tot Jehovah jou God moet terugkeer+ en na sy stem moet luister.+ 31 Want Jehovah jou God is ’n barmhartige God.+ Hy sal jou nie in die steek laat of jou verdelg of die verbond van jou voorvaders vergeet+ wat hy met ’n eed aan hulle bevestig het nie.

32 “Vra nou asseblief oor die vroeëre dae+ wat voor jou was, van die dag af dat God die mens op die aarde geskep het,+ van die een einde van die hemel tot by die ander einde van die hemel: Is iets so groots ooit tot stand gebring of is so iets ooit gehoor?+ 33 Het enige ander volk die stem van God uit die vuur hoor praat, soos jy dit gehoor het, en bly lewe?+ 34 Of het God probeer om vir hom ’n nasie onder ’n ander nasie uit te gaan neem met beproewinge,+ met tekens+ en met wonderwerke+ en met oorlog+ en met ’n sterk hand+ en met ’n uitgestrekte arm+ en met groot vreeswekkendheid,+ soos alles wat Jehovah julle God vir julle voor jou oë in Egipte gedoen het? 35 Jy—jy is dit getoon, sodat jy kan weet dat Jehovah die ware God is;+ daar is geen ander buiten hom nie.+ 36 Uit die hemel het hy jou sy stem laat hoor om jou tereg te wys; en op die aarde het hy jou sy groot vuur laat sien, en sy woorde het jy uit die vuur gehoor.+

37 “En tog lewe jy nog, omdat hy jou voorvaders liefgehad het sodat hy hulle saad ná hulle uitgekies het+ en jou voor sy oë met sy groot krag uit Egipte uitgelei het,+ 38 om nasies, groter en magtiger as jy, voor jou uit te verdryf, ten einde jou in te bring, om jou hulle land as ’n erfdeel te gee soos dit vandag is.+ 39 En jy weet vandag goed, en jy moet dit in jou hart terugroep, dat Jehovah die ware God is in die hemel daar bo en op die aarde hier onder.+ Daar is geen ander nie.+ 40 En jy moet sy voorskrifte+ en sy gebooie onderhou wat ek jou vandag beveel, sodat dit met jou en jou kinders ná jou goed mag gaan,+ en sodat jy jou dae mag verleng in die land wat Jehovah jou God aan jou gee,+ vir altyd.”

41 Toe het Moses drie stede afgesonder aan die kant van die Jordaan teen die sonsopgang,+ 42 waarheen die een kon vlug wat iemand doodmaak, wat sy naaste ombring sonder dat hy dit weet,+ terwyl hy hom voorheen nie gehaat het nie;+ en hy moet na een van hierdie stede vlug en lewe,+ 43 naamlik Beser+ in die wildernis op die hoogvlakte vir die Rubeniete, en Ramot+ in Giʹlead vir die Gadiete, en Golan+ in Basan vir die Manassiete.+

44 En dit is die wet+ wat Moses die kinders van Israel voorgehou het. 45 Dit is die getuienisse+ en die voorskrifte+ en die regterlike beslissings+ wat Moses die kinders van Israel meegedeel het by hulle uittog uit Egipte, 46 in die Jordaanstreek, in die vallei teenoor Bet-Peor,+ in die land van Sihon, die koning van die Amoriete, wat in Hesbon+ gewoon het, wat deur Moses en die kinders van Israel verslaan is by hulle uittog uit Egipte.+ 47 En hulle het sy land in besit geneem en die land van Og,+ die koning van Basan, die twee konings van die Amoriete wat in die Jordaanstreek teen die sonsopgang was, 48 van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, tot by die berg Sijon, dit wil sê Hermon,+ 49 en die hele Aʹraba+ in die Jordaanstreek aan die oostekant, en tot by die see van die Aʹraba+ aan die voet van die hange van Pisga.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel