Jeremia 43:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En ek sal ’n vuur in die huise van die gode van Egipte aansteek;+ en hy sal hulle beslis verbrand en hulle as gevangenes wegvoer en hom in Egipteland wikkel soos ’n herder hom in sy kleed wikkel,+ en hy sal daarvandaan in vrede wegtrek. Jeremia 46:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Die dogter+ van Egipte sal haar beslis skaam. Sy sal in die hand van die volk van die noorde gegee word.’+
12 En ek sal ’n vuur in die huise van die gode van Egipte aansteek;+ en hy sal hulle beslis verbrand en hulle as gevangenes wegvoer en hom in Egipteland wikkel soos ’n herder hom in sy kleed wikkel,+ en hy sal daarvandaan in vrede wegtrek.
24 Die dogter+ van Egipte sal haar beslis skaam. Sy sal in die hand van die volk van die noorde gegee word.’+