Esegiël 27:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Perse+ en Ludiete+ en manne van Put+—hulle was in jou krygsmag, jou krygsmanne. Skild en helm het hulle in jou opgehang.+ Hulle het jou prag aan jou gegee. Esegiël 38:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Persië,+ Etiopië+ en Put+ saam met hulle, almal met klein skild en helm; Nahum 3:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Etiopië was sy volle mag, ook Egipte;+ en dit was onbeperk. Put en die Libiërs het jou te hulp gekom.+
10 Perse+ en Ludiete+ en manne van Put+—hulle was in jou krygsmag, jou krygsmanne. Skild en helm het hulle in jou opgehang.+ Hulle het jou prag aan jou gegee.
9 Etiopië was sy volle mag, ook Egipte;+ en dit was onbeperk. Put en die Libiërs het jou te hulp gekom.+