Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 37:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Daarna het hulle gaan sit om brood te eet.+ Toe hulle hulle oë opslaan en kyk, was daar ’n karavaan Ismaeliete+ wat uit Giʹlead gekom het, en hulle kamele het labdanum en balsem en harsagtige bas+ gedra, op pad om dit na Egipte af te neem.

  • Jeremia 8:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Is daar geen balsem in Giʹlead nie?+ Of is daar geen geneser daar nie?+ Waarom het die genesing+ van die dogter van my volk dan nie tot stand gekom nie?+

  • Jeremia 51:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Skielik het Babilon geval, sodat hy gebroke is.+ WEEKLAAG oor hom.+ Neem balsem vir sy pyn.+ Miskien sal hy gesond word.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel