Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 9:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Oor die berge sal ek ’n gehuil en ’n geweeklaag aanhef,+ en oor die weivelde van die wildernis ’n klaaglied; want hulle sal verbrand wees,+ sodat niemand daar deurtrek nie en mense nie die geluid van vee sal hoor nie.+ Die voëls van die hemel sowel as die diere sal gevlug het; hulle sal weg wees.+

  • Hosea 4:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Daarom sal die land treur,+ en elke inwoner daarvan sal moet wegkwyn met die wilde diere van die veld en met die voëls van die hemel, en selfs die visse van die see sal in die dood versamel word.+

  • Sefanja 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 “Ek sal ’n einde maak aan mense en diere.+ Ek sal ’n einde maak aan die voëls van die hemel en die visse van die see+ en die struikelblokke saam met die goddeloses;+ en ek sal die mensdom van die oppervlak van die aarde af uitroei”,+ is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel