Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 24:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die land het begin treur,+ het weggekwyn. Die vrugbare land het verwelk, het weggekwyn. Die hooggeplaastes van die volk van die land het verwelk.+

  • Jeremia 4:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hieroor sal die land treur,+ en die hemel daar bo sal beslis donker word.+ Dit is omdat ek gespreek het, ek dit oorweeg het, en ek het nie spyt gevoel nie, en ook sal ek nie daarvan afsien nie.+

  • Joël 1:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Die veld is geplunder,+ die grond het begin treur;+ want die graan is geplunder, die nuwe wyn is opgedroog,+ die olie het verdwyn.+

  • Amos 8:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Sal dit nie hieroor wees dat die land in beroering sal kom+ en elke inwoner daarvan sal moet treur+ en dit in sy geheel beslis sal opkom net soos die Nyl en onstuimig sal wees en wegsak soos die Nyl van Egipte nie?’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel