2 Hulle sal krom staan; hulle sal almal vooroor buig; hulle kan eenvoudig nie aan die vrag ontkoming verskaf nie,+ maar hulle siel sal in gevangenskap gaan.+
12 En ek sal ’n vuur in die huise van die gode van Egipte aansteek;+ en hy sal hulle beslis verbrand en hulle as gevangenes wegvoer en hom in Egipteland wikkel soos ’n herder hom in sy kleed wikkel,+ en hy sal daarvandaan in vrede wegtrek.