19 En mense sal in die grotte van die rotse en in die gate van die grond ingaan weens die verskrikking van Jehovah en weg van sy luisterryke verhewenheid af,+ wanneer hy opstaan om die aarde te laat bewe.+
15 En die konings van die aarde en die hooggeplaastes en die militêre bevelvoerders en die rykes en die sterkes en elke slaaf en elke vrye het in die grotte en in die rotse+ van die berge weggekruip.