11 Want net Og, die koning van Basan, het oorgebly van wat oor was van die Refaïete.+ Kyk! Sy baar was ’n ysterbaar. Is dit nie in Rabba+ van die kinders van Ammon nie? Nege el is sy lengte en vier el sy breedte, volgens die el van ’n man.
25 en Jaser+ het hulle gebied geword en al die stede van Giʹlead+ en die helfte van die land van die kinders van Ammon+ tot by Aʹroër,+ wat teenoor Rabba+ lê;
14 En ek sal die muur van Rabba+ aan die brand steek, en die vuur moet sy woontorings verteer, met ’n alarmsein op die dag van oorlog, met ’n orkaan op die dag van stormwind.+