Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 2:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Van Aʹroër+ af, wat aan die oewer van die Arnonstroomvallei lê, en die stad wat in die stroomvallei lê, tot by Giʹlead was daar geen stad wat vir ons te hoog was nie.+ Jehovah ons God het hulle almal aan ons oorgelewer.

  • Rigters 11:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 Waarom het julle terwyl Israel driehonderd jaar lank in Hesbon en sy afhanklike dorpe+ en in Aʹroër+ en sy afhanklike dorpe en in al die stede gewoon het wat langs die oewers van die Arnon lê, hulle dan nooit gedurende daardie tyd weggeruk nie?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel