7 Hy het opgekom soos ’n leeu uit sy bos,+ en die een wat die nasies verdelg, het uitgetrek;+ hy het uit sy plek uitgegaan om jou land ’n voorwerp van verbasing te maak. Jou stede sal in puin val, sodat daar geen inwoner sal wees nie.+
3 Luister! Die geweeklaag van herders,+ want hulle majesteit is verwoes.+ Luister! Die gebrul van jong maanhaarleeus, want die trotse ruigtes langs die Jordaan is verwoes.+