-
Klaagliedere 1:7Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
7 Jerusalem het in die dae van haar ellende en van haar daklose volk teruggedink
Aan al haar begeerlike dinge wat daar van die dae van weleer af was.+
Toe haar volk in die hand van die teenstander geval het en sy geen helper gehad het nie,+
Het die teenstanders haar gesien. Hulle het gelag oor haar ineenstorting.+
-