Openbaring 17:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En die tien horings+ wat jy gesien het, en die wilde dier,+ hulle sal die hoer haat+ en sal haar verwoes en naak maak, en hulle sal haar vlesige dele opeet en haar heeltemal met vuur verbrand.+
16 En die tien horings+ wat jy gesien het, en die wilde dier,+ hulle sal die hoer haat+ en sal haar verwoes en naak maak, en hulle sal haar vlesige dele opeet en haar heeltemal met vuur verbrand.+