Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 17:1

Kruisverwysings

  • +Op 16:1
  • +1Kor 6:15; Jak 4:4
  • +Jes 57:20; Jer 51:13; Op 17:15; 19:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/9, bl. 10-11

    Rein aanbidding, bl. 163

    Leer Bybel, bl. 220

    Openbaring se klimaks, bl. 235-244

    Die Wagtoring (1989),

    1989/5/1, bl. 5-7

    1989/4/15, bl. 7-8

    1989/4/1, bl. 3

Openbaring 17:2

Kruisverwysings

  • +Jes 47:5; Jak 4:4; Op 18:9
  • +Jer 51:7; Op 14:8; 18:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 220

    Openbaring se klimaks, bl. 235-244

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/15, bl. 7-8, 10-12

    1989/4/1, bl. 3, 5-6

Openbaring 17:3

Kruisverwysings

  • +Ese 37:1; Op 1:10
  • +Op 13:15
  • +Mr 3:29
  • +Op 17:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/6/15, bl. 17

    1989/9/1, bl. 7

    1989/4/15, bl. 12-13

    1987/9/1, bl. 20

    1986/2/1, bl. 7

    Openbaring se klimaks, bl. 240-243

Openbaring 17:4

Kruisverwysings

  • +Da 5:29; Lu 16:19
  • +Mt 27:28
  • +Op 18:12, 19
  • +Jer 51:7
  • +De 29:17; Jes 66:3
  • +Ro 1:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 243, 244-245

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/15, bl. 12-13

    1989/4/1, bl. 5-6

Openbaring 17:5

Kruisverwysings

  • +2Te 2:7
  • +Op 19:2
  • +Ese 22:2; Op 18:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Rein aanbidding, bl. 163-164

    Die Wagtoring,

    2008/6/15, bl. 9

    1990/2/1, bl. 17

    1989/4/15, bl. 12-13

    1989/4/1, bl. 3

    Openbaring se klimaks, bl. 243-244

    Verkondigers, bl. 51-52

Openbaring 17:6

Kruisverwysings

  • +Op 18:24; 19:2
  • +Op 6:9
  • +Ese 28:19

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 243, 244-246

    Die Wagtoring (1989),

    1989/5/1, bl. 6

    1989/4/15, bl. 13

    1989/4/1, bl. 8-9

Openbaring 17:7

Kruisverwysings

  • +Op 17:5
  • +Op 17:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 246-247

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/15, bl. 13-14

Openbaring 17:8

Kruisverwysings

  • +Op 13:15
  • +Op 20:1
  • +Op 13:8
  • +Eks 32:32; Ps 69:28; Flp 4:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 247-251

    Verkondigers, bl. 93

    Die Wagtoring (1988),

    1988/6/1, bl. 27-28

    1987/9/1, bl. 20, 29

    1986/2/1, bl. 7

Openbaring 17:9

Kruisverwysings

  • +Mt 24:15; Jak 3:17
  • +Op 17:7
  • +Jer 51:25

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 251-253

Openbaring 17:10

Kruisverwysings

  • +Jer 46:2; 51:11; Da 8:20, 21; Sef 2:13
  • +Joh 19:15
  • +Da 8:23
  • +Op 13:11; 19:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2011/5, bl. 15-16

    Openbaring se klimaks, bl. 251-253

    Die Wagtoring (1988),

    1988/6/1, bl. 28

    1988/5/15, bl. 24-26

    1988/5/1, bl. 28

    1988/2/1, bl. 22

    1986/2/1, bl. 5-6

Openbaring 17:11

Kruisverwysings

  • +Op 17:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 253-254

    Die Wagtoring (1988),

    1988/6/1, bl. 28

    1986/2/1, bl. 7

Openbaring 17:12

Kruisverwysings

  • +Da 7:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 254-255

    Die Wagtoring (1988),

    1988/10/15, bl. 19-20

Openbaring 17:13

Kruisverwysings

  • +Ps 2:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 254-255

Openbaring 17:14

Kruisverwysings

  • +Joh 1:29; Op 5:6
  • +Op 19:15
  • +Mt 28:18; Han 2:36; 1Ti 6:15
  • +Ro 16:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 14-15

    2012/6/15, bl. 18

    2007/1/1, bl. 27

    1998/2/15, bl. 16-17

    1988/10/15, bl. 19-20

    “My volgeling”, bl. 23

    Openbaring se klimaks, bl. 254, 255-256, 276

Openbaring 17:15

Kruisverwysings

  • +Jes 57:20; Jer 51:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 256

    Ontwaak!—1996,

    1996/11/8, bl. 5-6

Openbaring 17:16

Kruisverwysings

  • +Da 7:24; Op 17:12
  • +Op 17:8
  • +Op 17:7
  • +Ge 38:24; Le 21:9; Op 18:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/9, bl. 10-11

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 10-11

    2012/6/15, bl. 18

    2004/2/1, bl. 21

    1996/6/1, bl. 18

    1994/3/1, bl. 20

    1988/10/15, bl. 16-17

    1987/11/1, bl. 28

    God se Koninkryk, bl. 223

    Openbaring se klimaks, bl. 256-258

    Wêreldwye veiligheid, bl. 36-37

Openbaring 17:17

Kruisverwysings

  • +Jos 11:20; Spr 21:1; Jer 51:12
  • +Op 17:12
  • +Jes 55:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/10, bl. 14-15

    Die Wagtoring,

    2012/9/15, bl. 5

    2012/6/15, bl. 18

    2004/2/1, bl. 21

    1994/3/1, bl. 20

    1989/5/15, bl. 6

    Openbaring se klimaks, bl. 257-258

    Daniël se profesie, bl. 282

Openbaring 17:18

Kruisverwysings

  • +Op 17:5
  • +Jes 47:5

Indekse

  • Navorsingsgids

    Leer Bybel, bl. 219-220

    Openbaring se klimaks, bl. 258

    Ontwaak!—1996,

    1996/11/8, bl. 5-6

    Die Wagtoring (1989),

    1989/4/1, bl. 4

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 17:1Op 16:1
Op. 17:11Kor 6:15; Jak 4:4
Op. 17:1Jes 57:20; Jer 51:13; Op 17:15; 19:2
Op. 17:2Jes 47:5; Jak 4:4; Op 18:9
Op. 17:2Jer 51:7; Op 14:8; 18:3
Op. 17:3Ese 37:1; Op 1:10
Op. 17:3Op 13:15
Op. 17:3Mr 3:29
Op. 17:3Op 17:9
Op. 17:4Da 5:29; Lu 16:19
Op. 17:4Mt 27:28
Op. 17:4Op 18:12, 19
Op. 17:4Jer 51:7
Op. 17:4De 29:17; Jes 66:3
Op. 17:4Ro 1:24
Op. 17:52Te 2:7
Op. 17:5Op 19:2
Op. 17:5Ese 22:2; Op 18:5
Op. 17:6Op 18:24; 19:2
Op. 17:6Op 6:9
Op. 17:6Ese 28:19
Op. 17:7Op 17:5
Op. 17:7Op 17:3
Op. 17:8Op 13:15
Op. 17:8Op 20:1
Op. 17:8Op 13:8
Op. 17:8Eks 32:32; Ps 69:28; Flp 4:3
Op. 17:9Mt 24:15; Jak 3:17
Op. 17:9Op 17:7
Op. 17:9Jer 51:25
Op. 17:10Jer 46:2; 51:11; Da 8:20, 21; Sef 2:13
Op. 17:10Joh 19:15
Op. 17:10Da 8:23
Op. 17:10Op 13:11; 19:20
Op. 17:11Op 17:8
Op. 17:12Da 7:24
Op. 17:13Ps 2:2
Op. 17:14Joh 1:29; Op 5:6
Op. 17:14Op 19:15
Op. 17:14Mt 28:18; Han 2:36; 1Ti 6:15
Op. 17:14Ro 16:20
Op. 17:15Jes 57:20; Jer 51:13
Op. 17:16Da 7:24; Op 17:12
Op. 17:16Op 17:8
Op. 17:16Op 17:7
Op. 17:16Ge 38:24; Le 21:9; Op 18:8
Op. 17:17Jos 11:20; Spr 21:1; Jer 51:12
Op. 17:17Op 17:12
Op. 17:17Jes 55:11
Op. 17:18Op 17:5
Op. 17:18Jes 47:5
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 17:1-18

Openbaring

17 En een van die sewe engele wat die sewe bakke gehad het,+ het gekom en met my gepraat en gesê: “Kom, ek sal jou die oordeel wys oor die groot hoer+ wat op baie waters sit,+ 2 met wie die konings van die aarde hoerery gepleeg het,+ terwyl dié wat die aarde bewoon, dronk gemaak is met die wyn van haar hoerery.”+

3 En hy het my in die krag van die gees+ na ’n wildernis weggevoer. En ek het ’n vrou op ’n skarlakenkleurige wilde dier+ sien sit, wat vol lasterlike name was+ en wat sewe koppe+ en tien horings gehad het. 4 En die vrou was geklee in purper+ en skarlaken+ en was versier met goud en edelstene en pêrels+ en het in haar hand ’n goue beker+ gehad wat vol walglike dinge+ en die onrein dinge van haar hoerery was.+ 5 En op haar voorkop was ’n naam geskrywe, ’n verborgenheid:+ “Babilon die Grote, die moeder van die hoere+ en van die walglike dinge van die aarde.”+ 6 En ek het gesien dat die vrou dronk was van die bloed+ van die heiliges en van die bloed van die getuies van Jesus.+

Wel, toe ek haar sien, het ek my verwonder met groot verwondering.+ 7 Daarop het die engel vir my gesê: “Waarom het jy jou verwonder? Ek sal jou die verborgenheid vertel van die vrou+ en van die wilde dier wat haar dra en wat die sewe koppe en die tien horings het:+ 8 Die wilde dier wat jy gesien het, was,+ maar is nie, en staan tog op die punt om uit die afgrond op te kom,+ en hy moet in die vernietiging weggaan. En wanneer dié wat op die aarde woon, sien hoe die wilde dier was, maar nie is nie, en tog teenwoordig sal wees, sal hulle hulle met bewondering verbaas, maar hulle name is van die grondlegging van die wêreld af+ nie in die boekrol van die lewe geskryf nie.+

9 “Hiér is dit ’n kwessie van die intelligensie wat wysheid het:+ Die sewe koppe+ beteken sewe berge,+ waarop die vrou sit. 10 En daar is sewe konings: vyf het geval,+ een is,+ die ander een het nog nie gekom nie,+ maar wanneer hy wel kom, moet hy ’n kort tydjie bly.+ 11 En die wilde dier wat was, maar nie is nie,+ hy is ook self ’n agtste koning, maar spruit uit die sewe voort, en hy gaan in die vernietiging weg.

12 “En die tien horings wat jy gesien het, beteken tien konings,+ wat nog nie ’n koninkryk ontvang het nie, maar hulle ontvang een uur lank gesag as konings saam met die wilde dier. 13 Hulle het een gedagte, en daarom gee hulle hulle mag en gesag aan die wilde dier.+ 14 Hulle sal teen die Lam veg,+ maar die Lam sal hulle oorwin+ omdat hy Here van die here en Koning van die konings is.+ Ook sal die geroepenes en uitverkorenes en getroues wat saam met hom is, oorwin.”+

15 En hy sê vir my: “Die waters wat jy gesien het, waar die hoer sit, beteken volke en menigtes en nasies en tale.+ 16 En die tien horings+ wat jy gesien het, en die wilde dier,+ hulle sal die hoer haat+ en sal haar verwoes en naak maak, en hulle sal haar vlesige dele opeet en haar heeltemal met vuur verbrand.+ 17 Want God het dit in hulle harte gesit om sy gedagte uit te voer,+ ja, om hulle een gedagte uit te voer deur hulle koninkryk aan die wilde dier te gee,+ totdat die woorde van God volbring sal wees.+ 18 En die vrou+ wat jy gesien het, beteken die groot stad wat ’n koninkryk oor die konings van die aarde het.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel