Openbaring 18:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “En die konings+ van die aarde wat hoerery met haar gepleeg het en in skaamtelose weelde geleef het, sal huil en hulleself in droefheid oor haar slaan+ wanneer hulle na die rook+ van haar verbranding kyk,
9 “En die konings+ van die aarde wat hoerery met haar gepleeg het en in skaamtelose weelde geleef het, sal huil en hulleself in droefheid oor haar slaan+ wanneer hulle na die rook+ van haar verbranding kyk,