11 In dié tyd sal daar vir hierdie volk en vir Jerusalem gesê word: “Daar is ’n verskroeiende wind van die gebaande weë deur die wildernis+ op pad na die dogter van my volk;+ dit is nie om uit te wan of om te suiwer nie.
36 En ek sal die vier winde uit die vier uithoeke van die hemel+ oor Elam bring. En ek sal hulle in al hierdie windrigtings verstrooi,+ en daar sal geen nasie wees waarheen die verstrooides+ van Elam nie sal kom nie.’”