8 Want Jerusalem het gestruikel en Juda het geval,+ omdat hulle tong en hulle handelinge teen Jehovah is,+ deurdat hulle hulle opstandig gedra in die oë van sy heerlikheid.+
3 die volk wat bestaan uit dié wat my voortdurend in my aangesig aanstoot gee,+ wat in die tuine offerandes bring+ en op die bakstene offerrook+ laat opgaan,
7 “‘Maar julle het nie na my geluister nie’, is die woord van Jehovah, ‘met die bedoeling om my aanstoot te gee met die werk van julle hande, tot rampspoed vir julle.’+