18 “Miga+ van Moreʹset+ het in die dae van Hiskiʹa, die koning van Juda,+ geprofeteer en vir die hele volk van Juda gesê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Sion sal soos ’n land omgeploeg word,+ en Jerusalem sal puinhope word,+ en die berg van die Huis sal die hoogtes van ’n woud word.”’+