5Gaan swerf rond in die strate van Jerusalem en sien tog en weet, en soek self op sy openbare pleine of julle iemand kan vind,+ of daar enigiemand is wat geregtigheid beoefen,+ enigiemand wat getrouheid soek,+ en ek sal vergifnis daaraan skenk.
9 Jehovah is nie traag met betrekking tot sy belofte,+ soos party mense traagheid beskou nie, maar hy is geduldig met julle omdat hy nie wil hê dat enigeen vernietig moet word nie, maar wil hê dat almal tot berou moet kom.+