4 Daarom het ek gesê: “Wend julle blik van my af. Ek sal bitterlik huil.+ Julle moenie daarop aandring om my te vertroos oor die plundering van die dogter van my volk nie.+
17 En as julle nie daarna luister nie,+ sal my siel in skuilplekke huil weens die trots en gewis trane stort; en my oog sal van trane stroom,+ omdat die kudde+ van Jehovah gevange weggevoer is.