Psalm 50:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Jou mond het jy losgelaat in wat sleg is,+En jou tong laat jy aan bedrog vaskleef.+ Miga 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Want die stad se rykes het vol geweld geword, en sy inwoners het leuens gespreek,+ en hulle tong is bedrieglik in hulle mond.+
12 Want die stad se rykes het vol geweld geword, en sy inwoners het leuens gespreek,+ en hulle tong is bedrieglik in hulle mond.+