2 Kronieke 35:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 En Jeremia+ het ’n klaaglied oor Josiʹa begin sing;+ en al die sangers en sangeresse+ praat tot vandag toe oor Josiʹa in hulle klaagliedere; en hulle het dit as ’n voorskrif in Israel gestel, en kyk, dit is opgeteken onder die klaagliedere.+
25 En Jeremia+ het ’n klaaglied oor Josiʹa begin sing;+ en al die sangers en sangeresse+ praat tot vandag toe oor Josiʹa in hulle klaagliedere; en hulle het dit as ’n voorskrif in Israel gestel, en kyk, dit is opgeteken onder die klaagliedere.+