Psalm 66:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 As ek iets skadeliks in my hart beoog het,Sal Jehovah my nie hoor nie.+ Hosea 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Met hulle kleinvee en met hulle beeste het hulle Jehovah gaan soek, maar hulle kon hom nie vind nie.+ Hy het hom van hulle teruggetrek.
6 Met hulle kleinvee en met hulle beeste het hulle Jehovah gaan soek, maar hulle kon hom nie vind nie.+ Hy het hom van hulle teruggetrek.