Esegiël 16:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Aan die bopunt van elke pad het jy jou hoogte+ gebou, en jy het begin om jou skoonheid iets verfoeiliks+ te maak en jou voete vir elke verbyganger uit te sprei+ en jou dade van prostitusie te vermenigvuldig.+
25 Aan die bopunt van elke pad het jy jou hoogte+ gebou, en jy het begin om jou skoonheid iets verfoeiliks+ te maak en jou voete vir elke verbyganger uit te sprei+ en jou dade van prostitusie te vermenigvuldig.+