13 As my offergawes het hulle vleis bly offer,+ en hulle het dit bly eet waarin Jehovah geen behae geskep het nie.+ Nou sal hy aan hulle oortreding dink en rekenskap eis vir hulle sondes.+ Na Egipte het hulle teruggekeer.+
9 Hulle het diep betrokke geraak by verwoesting,+ soos in die dae van Giʹbea.+ Hy sal aan hulle oortreding dink;+ hy sal aan hulle sondes aandag skenk.