Psalm 79:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hulle het hulle bloed soos water uitgegietRondom Jerusalem, en daar is niemand wat begrawe nie.+ Jeremia 9:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Sê: ‘Dit is die woord van Jehovah: “Die lyke van die mense sal ook val soos mis op die oppervlak van die veld en soos ’n ry pas gesnyde graan agter die een wat oes, sonder dat iemand dit bymekaarmaak.”’”+
22 “Sê: ‘Dit is die woord van Jehovah: “Die lyke van die mense sal ook val soos mis op die oppervlak van die veld en soos ’n ry pas gesnyde graan agter die een wat oes, sonder dat iemand dit bymekaarmaak.”’”+