13 Toe het hy al die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die koning se huis+ daarvandaan uitgebring en al die goue voorwerpe+ stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het, net soos Jehovah gesê het.