Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 24
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Konings 24:1

Kruisverwysings

  • +Jer 25:1; 46:2; Da 1:1; 3:1; 4:33, 37
  • +2Kr 12:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Daniël se profesie, bl. 31-32

2 Konings 24:2

Kruisverwysings

  • +De 28:63; Job 1:17; Hab 1:6
  • +2Kn 13:20
  • +Le 26:27; De 28:15; 2Kn 23:27

2 Konings 24:3

Kruisverwysings

  • +Le 26:33; De 4:26; 28:63; 2Kn 23:27
  • +2Kn 21:2, 11; 23:26

2 Konings 24:4

Kruisverwysings

  • +Nu 35:33; De 19:10; 2Kn 21:16; Ps 106:38; Jer 2:34; 19:4; 22:17
  • +Jer 15:1; Klg 3:42; Ese 33:25

2 Konings 24:5

Kruisverwysings

  • +Jer 22:18
  • +2Kr 36:8

2 Konings 24:6

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:6; Jer 22:19; 36:30

2 Konings 24:7

Kruisverwysings

  • +Jer 46:2
  • +Jer 37:7
  • +Jer 37:5
  • +Ge 15:18; Nu 34:5; Jos 15:4
  • +1Kn 4:21; Jes 27:12

2 Konings 24:8

Kruisverwysings

  • +1Kr 3:16; Jer 24:1; 37:1; Mt 1:11
  • +2Kr 36:9

2 Konings 24:9

Kruisverwysings

  • +2Kn 21:3, 6

2 Konings 24:10

Kruisverwysings

  • +Da 1:1

2 Konings 24:11

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2007/11, bl. 16

    “Hele Skrif”, bl. 132-133

    God se woord, bl. 48

    Die Wagtoring,

    1988/3/1, bl. 29

2 Konings 24:12

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:10; Jer 24:1; Ese 17:12
  • +Jer 29:2
  • +Jer 25:1; 52:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    God se woord, bl. 48

    Die Wagtoring,

    1988/3/1, bl. 29

2 Konings 24:13

Kruisverwysings

  • +2Kn 20:13, 17; Jes 39:6
  • +1Kn 7:48; 2Kr 4:7; 36:10; Esr 1:7; Jer 28:3; Da 5:2

2 Konings 24:14

Kruisverwysings

  • +Ne 9:32
  • +Est 2:6; Ese 1:2; Da 1:6
  • +Ese 1:2
  • +Jer 24:1
  • +2Kn 25:12

2 Konings 24:15

Kruisverwysings

  • +2Kn 25:27; 1Kr 3:17; Jer 22:24; 52:31
  • +2Kr 36:10; Est 2:6; Jer 22:25
  • +2Kn 24:12
  • +Jer 29:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/3/1, bl. 29

2 Konings 24:16

Kruisverwysings

  • +Jer 52:28

2 Konings 24:17

Kruisverwysings

  • +Jer 37:1
  • +1Kr 3:15
  • +2Kr 36:10; Jer 52:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/3/1, bl. 29

2 Konings 24:18

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:11
  • +2Kn 23:31

2 Konings 24:19

Kruisverwysings

  • +2Kn 23:37; 2Kr 36:12; Jer 24:8; 37:2; 38:5; Ese 21:25

2 Konings 24:20

Kruisverwysings

  • +De 4:24; 2Kn 22:17; 23:26
  • +2Kn 23:27
  • +2Kr 36:13; Jer 27:12; 38:17; Ese 17:15

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kon. 24:1Jer 25:1; 46:2; Da 1:1; 3:1; 4:33, 37
2 Kon. 24:12Kr 12:8
2 Kon. 24:2De 28:63; Job 1:17; Hab 1:6
2 Kon. 24:22Kn 13:20
2 Kon. 24:2Le 26:27; De 28:15; 2Kn 23:27
2 Kon. 24:3Le 26:33; De 4:26; 28:63; 2Kn 23:27
2 Kon. 24:32Kn 21:2, 11; 23:26
2 Kon. 24:4Nu 35:33; De 19:10; 2Kn 21:16; Ps 106:38; Jer 2:34; 19:4; 22:17
2 Kon. 24:4Jer 15:1; Klg 3:42; Ese 33:25
2 Kon. 24:5Jer 22:18
2 Kon. 24:52Kr 36:8
2 Kon. 24:62Kr 36:6; Jer 22:19; 36:30
2 Kon. 24:7Jer 46:2
2 Kon. 24:7Jer 37:7
2 Kon. 24:7Jer 37:5
2 Kon. 24:7Ge 15:18; Nu 34:5; Jos 15:4
2 Kon. 24:71Kn 4:21; Jes 27:12
2 Kon. 24:81Kr 3:16; Jer 24:1; 37:1; Mt 1:11
2 Kon. 24:82Kr 36:9
2 Kon. 24:92Kn 21:3, 6
2 Kon. 24:10Da 1:1
2 Kon. 24:112Kn 25:2
2 Kon. 24:122Kr 36:10; Jer 24:1; Ese 17:12
2 Kon. 24:12Jer 29:2
2 Kon. 24:12Jer 25:1; 52:28
2 Kon. 24:132Kn 20:13, 17; Jes 39:6
2 Kon. 24:131Kn 7:48; 2Kr 4:7; 36:10; Esr 1:7; Jer 28:3; Da 5:2
2 Kon. 24:14Ne 9:32
2 Kon. 24:14Est 2:6; Ese 1:2; Da 1:6
2 Kon. 24:14Ese 1:2
2 Kon. 24:14Jer 24:1
2 Kon. 24:142Kn 25:12
2 Kon. 24:152Kn 25:27; 1Kr 3:17; Jer 22:24; 52:31
2 Kon. 24:152Kr 36:10; Est 2:6; Jer 22:25
2 Kon. 24:152Kn 24:12
2 Kon. 24:15Jer 29:2
2 Kon. 24:16Jer 52:28
2 Kon. 24:17Jer 37:1
2 Kon. 24:171Kr 3:15
2 Kon. 24:172Kr 36:10; Jer 52:1
2 Kon. 24:182Kr 36:11
2 Kon. 24:182Kn 23:31
2 Kon. 24:192Kn 23:37; 2Kr 36:12; Jer 24:8; 37:2; 38:5; Ese 21:25
2 Kon. 24:20De 4:24; 2Kn 22:17; 23:26
2 Kon. 24:202Kn 23:27
2 Kon. 24:202Kr 36:13; Jer 27:12; 38:17; Ese 17:15
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Konings 24:1-20

2 Konings

24 In sy dae het Nebukadneʹsar,+ die koning van Babilon, opgetrek, en Joʹjakim het drie jaar lank sy kneg geword.+ Hy het egter omgedraai en teen hom in opstand gekom. 2 En Jehovah het rowerbendes van Galdeërs+ en rowerbendes van Siriërs en rowerbendes van Moabiete+ en rowerbendes van die kinders van Ammon teen hom begin stuur, en hy het hulle teen Juda bly stuur om dit te vernietig, volgens Jehovah se woord+ wat hy deur middel van sy knegte, die profete, gespreek het. 3 Dit het net op bevel van Jehovah oor Juda gekom, om dit onder sy oë uit te verwyder+ weens die sondes van Manasʹse,+ volgens alles wat hy gedoen het; 4 en ook weens die onskuldige bloed+ wat hy vergiet het, sodat hy Jerusalem met onskuldige bloed gevul het, en Jehovah wou nie vergifnis skenk nie.+

5 Wat die res van die aangeleenthede van Joʹjakim+ betref en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? 6 Uiteindelik het Joʹjakim met sy voorvaders ontslaap,+ en sy seun Joʹjagin het in sy plek begin regeer.

7 En nooit weer+ het die koning van Egipte uit sy land uitgetrek nie,+ want die koning van Babilon het alles geneem wat aan die koning van Egipte behoort het,+ van die stroomvallei+ van Egipte af tot by die Eufraatrivier.+

8 Joʹjagin+ was agtien jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het drie maande in Jerusalem regeer.+ En sy moeder se naam was Nehusʹta, die dogter van Elʹnatan, van Jerusalem. 9 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë, volgens alles wat sy vader gedoen het.+ 10 Gedurende dié tyd het die knegte van Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, na Jerusalem opgetrek, sodat die stad onder beleëring gekom het.+ 11 En Nebukadneʹsar, die koning van Babilon, het teen die stad gekom, terwyl sy knegte dit beleër het.+

12 Eindelik het Joʹjagin, die koning van Juda, uitgegaan na die koning van Babilon,+ hy met sy moeder+ en sy knegte en sy vorste en sy hofbeamptes; en die koning van Babilon het hom gevange geneem in die agtste+ jaar van sy koningskap. 13 Toe het hy al die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die koning se huis+ daarvandaan uitgebring en al die goue voorwerpe+ stukkend gekap wat Salomo, die koning van Israel, in die tempel van Jehovah gemaak het, net soos Jehovah gesê het. 14 En hy het die hele Jerusalem en al die vorste+ en al die dapper, sterk+ manne in ballingskap weggevoer+—tienduisend het hy in ballingskap weggevoer—en ook elke vakman+ en bouer van verskansings. Niemand is agtergelaat nie, behalwe die geringe klas+ van die volk van die land. 15 So het hy Joʹjagin+ in ballingskap weggevoer na Babilon;+ en die koning se moeder+ en die koning se vrouens en sy hofbeamptes+ en die vernaamste manne van die land het hy as ballinge uit Jerusalem na Babilon weggevoer. 16 Wat al die dapper manne betref, seweduisend, en die vakmanne en die bouers van verskansings, duisend, al die sterk manne wat oorlog kon voer, die koning van Babilon het hulle as ballinge na Babilon gebring.+ 17 Verder het die koning van Babilon+ Mattanʹja, sy oom,+ in sy plek koning gemaak. Toe het hy sy naam na Sedekiʹa+ verander.

18 Sedekiʹa+ was een-en-twintig jaar oud toe hy begin regeer het, en hy het elf jaar in Jerusalem regeer. En sy moeder se naam was Hamuʹtal,+ die dogter van Jeremia, uit Libna. 19 En hy het bly doen wat sleg was in Jehovah se oë, volgens alles wat Joʹjakim gedoen het.+ 20 Want weens die toorn+ van Jehovah het dit oor Jerusalem en oor Juda gekom, totdat hy hulle onder sy oë uit weggewerp het.+ En Sedekiʹa het teen die koning van Babilon in opstand begin kom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel