Jeremia 9:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Maar hoor, o vroue, die woord van Jehovah, en laat julle oor die woord van sy mond inneem. Leer julle dogters dan ’n weeklag,+ en elke vrou haar metgesellin ’n klaaglied.+
20 Maar hoor, o vroue, die woord van Jehovah, en laat julle oor die woord van sy mond inneem. Leer julle dogters dan ’n weeklag,+ en elke vrou haar metgesellin ’n klaaglied.+