Rut 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En sy het vir die vroue gesê: “Moet my nie Naoʹmi noem nie. Noem my Mara, want die Almagtige+ het dit vir my baie bitter gemaak.+ Job 9:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Hy sal my dit nie vergun om weer asem te skep nie,+Want hy hou aan om my met bitterhede te oorlaai.
20 En sy het vir die vroue gesê: “Moet my nie Naoʹmi noem nie. Noem my Mara, want die Almagtige+ het dit vir my baie bitter gemaak.+
18 Hy sal my dit nie vergun om weer asem te skep nie,+Want hy hou aan om my met bitterhede te oorlaai.