Deuteronomium 28:65 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 65 En onder dié nasies sal jy geen rus hê nie,+ en ook sal daar geen rusplek vir jou voetsool wees nie; en daar sal Jehovah jou inderdaad ’n bewende hart+ en verswakkende oë+ en ’n wanhopige siel gee.
65 En onder dié nasies sal jy geen rus hê nie,+ en ook sal daar geen rusplek vir jou voetsool wees nie; en daar sal Jehovah jou inderdaad ’n bewende hart+ en verswakkende oë+ en ’n wanhopige siel gee.