15 Hierop het die doringstruik vir die bome gesê: ‘As julle my waarlik as koning oor julle salf, moet julle in my skaduwee toevlug kom soek.+ Maar so nie, laat daar dan vuur+ van die doringstruik uitgaan en die seders+ van Liʹbanon+ verteer.’
12 Sy blare was mooi en sy vrugte was oorvloedig, en daar was voedsel vir almal aan hom. Onder hom het die diere+ van die veld skaduwee gesoek,+ en op sy takke het die voëls van die hemel gewoon,+ en van hom het alle vlees geëet.