6 En nou het ek al hierdie lande gegee in die hand van Nebukadneʹsar, die koning van Babilon,+ my kneg;+ en selfs die wilde diere van die veld het ek aan hom gegee om hom te dien.+
6 Op sy takke het al die voëls van die hemel nes gemaak,+ en onder sy sytakke het al die wilde diere van die veld geboorte gegee,+ en in sy skaduwee het al die groot nasies gewoon.