65 En onder dié nasies sal jy geen rus hê nie,+ en ook sal daar geen rusplek vir jou voetsool wees nie; en daar sal Jehovah jou inderdaad ’n bewende hart+ en verswakkende oë+ en ’n wanhopige siel gee.
19 O my ingewande, my ingewande! Ek ervaar hewige pyn aan die wande van my hart.+ My hart is onstuimig in my.+ Ek kan nie stilbly nie, want my siel het die geluid van die horing gehoor, die alarmsein van oorlog.+