18 Maar wat my betref, kyk, ek het jou vandag ’n versterkte stad en ’n ysterpilaar en kopermure+ teen die hele land gemaak,+ teenoor die konings van Juda, teenoor sy vorste, teenoor sy priesters en teenoor die volk van die land.+
18 Laat my vervolgers beskaamd gemaak word,+ maar laat ek nie beskaamd gemaak word nie.+ Laat hulle met verskrikking vervul word, maar laat ék nie met verskrikking vervul word nie. Bring die dag van rampspoed oor hulle,+ en verbreek hulle met ’n dubbele verbreking.+