Deuteronomium 5:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En Moses het die hele Israel+ geroep en vir hulle gesê: “Hoor, o Israel, die voorskrifte en die regterlike beslissings+ wat ek vandag voor julle ore spreek, en julle moet dit leer en dit sorgvuldig nakom.+
5 En Moses het die hele Israel+ geroep en vir hulle gesê: “Hoor, o Israel, die voorskrifte en die regterlike beslissings+ wat ek vandag voor julle ore spreek, en julle moet dit leer en dit sorgvuldig nakom.+