Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Rigters 18:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Toe het die vyf manne wat die land van Laïs+ gaan verken het,+ geantwoord en vir hulle broers gesê: “Het julle geweet dat daar in hierdie huise ’n efod en terafim+ en ’n gesnede beeld+ en ’n gegote beeld+ is? Dink dan nou wat julle behoort te doen.”+

  • 2 Konings 23:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 En ook die geestemediums+ en die beroepsvoorspellers+ van gebeure en die terafim+ en die drekgode+ en al die walglike+ dinge wat in die land van Juda en in Jerusalem verskyn het, het Josiʹa weggeruim, sodat hy die woorde van die wet+ kon uitvoer wat geskryf is in die boek+ wat die priester Hilkiʹa in die huis van Jehovah gevind het.+

  • Sagaria 10:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Want die terafim+ het iets bonatuurliks gespreek; en wat die waarsêers betref, hulle het leuens in ’n visioen gesien,+ en waardelose drome bly hulle verkondig, en tevergeefs probeer hulle vertroos.+ Daarom sal hulle beslis soos ’n kudde wegtrek;+ hulle sal geteister word, omdat daar geen herder is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel